Uitstekende ligging en baie vriendelike ontvangs. Dit is onverstaanbaar dat hierdie restaurant nie in die "Eat Out 500 best restaurants" genoem word nie. Uitstekende kos wat aantreklik voorgesit word. Die bediening kan meer flink wees. Ons sal dit beslis weer besoek