Dit is die Noordstad restaurant die. Die kos is nie sleg maar ook nie uitstaande nie. Ek het surf en turf gehad en baie gehou van die vleisie maar was minder beindruk deur die calamari. My vrou het hake gehad en om vis te bestel in Bloemfontein moet n mens eerder 2 keer daar oor besluit. My seun het chicken snichel gehad en hy was tevrede daarmee. Prys was nie sleg so dis nie te bad plek om jou familie toe te neem