Wednesday, July 24th, 2024
Reviewed by Francois Malan
Wat 'n ongelooflik plek - beste diens, beste kos, en beste gebak en sommer net heerlik om die pragtige en interssante dekor net te sit en geniet. 'n Ware wenresep vir almal wat nog die Suid-Afrikaanse kultuur kan waardeer. Baie geluk en baie dankie vir 'n heerlik middag by julle!!!!