Nicolaas Bergman ★ ★ ★ ★ ★ Niks spesiaals nie maar ook niks slegs nie. Ek het n burger geeet en ek het gekry waarvoor ek gevra het en dis dit. November 1st, 2018 at 10:30am