pageview

Reviews

Melissa’s (Somerset Mall)

Wednesday, November 16th, 2016

Reviewed by Cecil Heystek Rademan

Ek eet slegs by enige Melissas. Groot was my teleurstelling vandag 16 Nov. 2016 om 12nm. Melissas was nie besig op hierdie stadium nie. My cuppuchinno het gelyk soos ñ gewonr americano, dit was wel steeds heerlik. Groot was my teleurstelling toe my eggs bennedict en salmon KOUD en die roosterbroodtjie onder pap was vd sous omdat te te lank gestaan het voordat dit bedien is. Ek het gesê my los is koud. Slegs die helfte vd porsie was aan my terug besorg, steeds koif op ñ ander bord.Om presies te wees was daar slegs 5 tafels met kliënte om 12 h. Ek sal nie weer my geld daar mors nie. Groot fout met die bestuur vd restaurant. Cecil Rademan
Please log in to reply to this review.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Promoted Restaurants

Eatout